Verlore Geleenthede
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 7, 2016
- 1 min read

“As jy vandag tog wou insien wat vir jou vrede nodig is!
Maar nou is jy blind daarvoor.” LUK. 19:42
Werp jouself met ywer en entoesiasme in naastediens as uitvloeisel van
jou borrelende vreugde oor die goedheid van God aan jou persoonlik.
Comments