Van Kammaland tot Werklikheid
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 8, 2016
- 1 min read

“Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind. Maar noudat ek ‘n man is, is ek klaar met die dinge van ‘n kind.” 1 KOR. 13:11
Namate onwerklike en skadelike drome deur die lig van die werklikheid
verdryf word, besef jy werklik wat God van jou verwag.
Comments