Die Generasiegaping Oorbrug
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 9, 2016
- 1 min read

“Jakob se toe: ‘Bring hulle hier na my toe. Ek wil hulle seen.’” GEN. 48:9
Die ewigheid sal eendag openbaar hoeveel ryke seen daar oor geslagte heen gevloei het uit die liefdevolle gebede van grootouers vir hulle kinders en kleinkinders.
댓글