Kampioen-Hoenderborsies
- Nov 11, 2016
- 1 min read

Jy benodig:
8x Hoenderborsies,
groenui gegeurde roomkaas x 5 eetlepels,
'n ringetjie feta,
100 g blok bloukaas gerasper,
bacon.
So maak mens:
Meng die kaas in 'n pasta.

Vlek die borsies oop en sit kaasmengsel in die middel.


Vou borsies toe en draai twee stukkies bacon om elk. Steek vas met tandestokkie.

190 grade oond vir 35 min. Grill beide kante vir nog 12 min elk.


Bedien met rys.
























































Comments