Halfhartige Christenskap
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 11, 2016
- 1 min read

“Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was!” OP. 3:15
‘n Bevredigende Christenskap kan alleen ondervind word wanneer jy ‘n totale oorgawe aan God gemaak het; wanneer jy alles wat jy is en alles wat jy het, blymoedig aan Christus oorgegee het.
Comments