Streshantering
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 13, 2016
- 1 min read

“Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so?
Vertrou op God! ... Hy is my helper en my God!” PS. 42:12
Hoe vind ‘n mens die vrede in die hart van ‘n orkaan? Deur vir jou eie lewe verantwoordelikheid te aanvaar en jouself te ontdek: jou beperkings en jou moontlikhede; jou kragpunte en jou swakhede – en om jouself dan te aanvaar.
Comments