Heel Daardie Breuk
- Nov 14, 2016
- 1 min read

“As julle kwaad word, moenie sondig nie, moenie ‘n dag kwaad afsluit nie.’ EF. 4:26
Woede is ‘n vernietigende emosie. Wanneer bitterheid uitloop op fisieke geweld
of pynlike en snydende opmerkings, kan die gevolge verwoestend wees.























































Comments