Die Christus van Vandag
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 15, 2016
- 1 min read

“En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wereld.” MATT 28:20
Christus “Immanuel”- God met ons! Die Christus van nou en hier! Die Christus
van “vandag”en elke dag, tot aan die voleinding van die wereld!
Commenti