Gee aan Jou Vriende Ruimte
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 16, 2016
- 1 min read

“Wees spaarsaam met jou kuiers by jou buurman; as hy jou te veel sien,
hou hy naderhand nie meer van jou nie.” SPR. 25:17
Moet nooit die fout maak om te dink dat, omdat jy mense baie goed ken,
jy jou vryhede kan veroorloof wat hulle vryheid aan bande le nie.
Comments