Dink Voordat Jy Toegee
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 17, 2016
- 1 min read

“Die lewe le voor vir wie by die reg bly, die dood wat vir wie aanhou kwaad doen.” SPR. 11:19
Wanneer versoeking die eerste maal vir jou wink en sy verbode vrugte
vir jou aanbied, kom tot stilstand en dink baie ernstig voordat jy toegee.
Kommentare