‘n Anker in die Storm
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 18, 2016
- 1 min read

“As ‘n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil.” HEB. 11:6
Met geloof in Hom kan jy die toekoms met vertroue tegemoet gaan en verseker weet dat Hy Gids en Leidsman is in hierdie kommervolle en verwarrende tye.
Comentários