Wonderwerke deur Gebed
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 19, 2016
- 1 min read

“Aan die HERE kom die lof toe, want Hy het my smeekstem gehoor. Die HERE is my sterkte en my beskermer, op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp. PS. 28: 6-7
Op die regte tye en op die regte wyse sal God jou gebede beantwoord
en jy sal in verwondering staan oor die uitslag.
Comentarios