Die Dubbele Seen
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 20, 2016
- 1 min read

“Ek sal jou seen en jou ‘n man van groot betekenis maak,
en jy moet tot ‘n seen wees.” GEN. 12:2
Die seen wat God ons skenk, mag nie tot onsself beperk bly nie.
Ons moet kanale wees waardeur sy seen na die wereld vloei – tot sy eer!
Comments