Vertrou God
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 21, 2016
- 1 min read

“Ek het dit gehoor maar dit nie verstaan nie. Daarom het ek gevra:
‘Meneer, waarop gaan dit alles uitloop?” DAN. 12:8
Die genade van God sal altyd voldoende wees om jou in staat te stel om elke lewenssituasie te hanteer in die wete dat Christus weet en omgee vir jou en
dat Hy alles ten goede sal laat meewerk.
Комментарии