Die Bron van Ware Geluk
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 22, 2016
- 1 min read

“Dit gaan goed met die mens wat deur God tereggewys word.
Jy moet nie die bestraffing van die Almagtige verontagsaam nie.” JOB. 5:17
Geluk is ‘n neweproduk van ‘n lewe wat gehoorsaam is aan die wette
van God en in gemeenskap met die lwende Christus geleef word.
コメント