God Het Geen Stom Kinders nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 23, 2016
- 1 min read

“Hy het sy hand uitgesteek, my mond aangeraak en vir my gese:
‘Ek het nou my woorde in jou mond gele.’” JER. 1:9
Bly altyd sensitief vir die werk van die Heilige Gees in jou lewe en volg
sy leiding wanneer jy moet getuig oor die wonderdade van God in jou lewe.
Comments