God se Unieke Vrede
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Nov 24, 2016
- 1 min read

“Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God ... sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.” FIL. 4:6-7
Vrede met God is ons toegangspoort tot vrede in God! Sonder om God
se verlossing in Christus aan te neem, kan jy nooit blywende vrede smaak nie.
Comments