Geestelike Volwassenheid
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 25, 2016
- 1 min read

“Aangesien julle dan Christus Jesus as HERE aangeheem het, meot julle in verbondenheid met Hom lewe ... vas in die geloof soos julle geleer is,
en met dankbaarheid vervul.” KOL. 2:-6-7
Met julle toename in geestelike volwassenheid kom die beeld van Christus onbewustelik al meer in jou te voorskyn en jou geloof blom tot versiering
en verryking van daardie plek waar God jou geplaas het.
Comments