Familiebande
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 27, 2016
- 1 min read

“Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan die van ander.” FIL. 2:4
In hierdie verwarrende dae waarin ons leef, is dit belangrik om te onthou
dat ons almal deel is van die familie van God deur sy Seun Jesus Christus.
Comments