Die Prys van Dissipelskap
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Nov 29, 2016
- 1 min read

“As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloen,
sy kruis dra en My volg.” MATT. 16:24
Hulle wat Christus se uitdaging aanvaar het en die prys betaal het, getuig dat
die offer nooit kan opweeg teen die ryke beloning wat dit meebring nie.
Comentarios