Geloof, Liefde en Dade
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 29, 2016
- 1 min read

“Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan.” GAL. 5:6
As jou geloof uitting vind in dade van liefde, word jou godsdiens vir jou
‘n praktiese werklikheid.
Comments