Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK
- Corne Liebenberg
- Nov 30, 2016
- 1 min read

NOU is die regte tyd om jou kopie van Dr. Chris Pitzer se boek: Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK, te bestel. Boek se prys: R399 Koerierkoste in SA: R80 Daar word slegs 1000 eksemplare gedruk voor Kersfees. . Boek se rekening: Rainbow Gospel Radio ABSA BANK Tak: Virginia Takkode:632005 Rekening nommer: 9323137602 Spaarrekening Epos asseblief die bewys van inbetaling met jou naam en adres na admin@rainbowgr.com Dr. Chris sal die 16de Desember in East Rand Mall en Menlyn Mall wees. Die tye sal deurgegee word. Jy kan jou voorafbetaalde boek daar by hom gaan kry, hom persoonlik ontmoet en die koerierkoste spaar.
Comentarios