AANKONDIGING van die Shades of Love Wenners
- Nico Liebenberg - Rainbow Gospel Radio
- Dec 1, 2016
- 2 min read

Die doel van die Shades of Love inkleurkompetisie was om fondse in te samel vir Beit Bracha Rehabilitasiesentrum in Worcester.
Rainbow Gospel Radio het in totaal 1323 inskrywings ontvang. Die inskrywings wat nodig was om al die prysgeld in elke kategorie te kon uitbetaal was 5040. Rainbow Gospel Radio het dus net 26% van die nodige inskrywings ontvang.
Dit was nodig om die kategorieë saam te voeg om Rainbow Gospel Radio in staat te stel om die wengeld op ‘n regverdige manier te kon verdeel.
Die wenner is bepaal volgens die hoeveelheid stemme (likes) elke prent gekry het op die Shades of Love groep op Facebook. Die wenners is: Gr. R en Gr. 1 Eerste plek: Simonè Steenkamp – 173 stemme – Laerskool Oranje Noord. Tweede plek: Simonè Steenkamp – 137 stemme – Laerskool Oranje Noord. Derde plek: Lisa Liebenberg – 110 stemme – Laerskool Oranje Noord. Gr. 2 en Gr. 3 Eerste plek: Shandrè Steenkamp – 184 stemme – Laerskool Oranje Noord. Tweede plek: Shandrè Steenkamp – 158 stemme – Laerskool Oranje Noord. Derde plek: Jana Coetzee – 82 stemme – Laerskool Thabazimbi. Gr. 4, Gr.5, Gr.6 en Gr.7 Eerste plek: Carmi van Wyk – 117 stemme – Laerskool Oranje Noord. Tweede plek: Jaco Spamer – 114 stemme – Laerskool Oranje Noord. Derde plek: Sanmarie Visser – 110 stemme – Laerskool Oranje Noord. Gr. 8, Gr.9, Gr.10, Gr.11 en Gr.12 – slegs ‘n tweede prys word toegeken, omdat die hoeveelheid inskrywings nie drie pryse regverdig nie. Tweede plek: Nadia Chetty – die meeste stemme in die kategorie – 52 stemme – Midrand High School. Volwasse kategorie– slegs ‘n tweede prys word toegeken, omdat die hoeveelheid inskrywings nie drie pryse regverdig nie. Tweede plek: Marietjie Strauss Steenkamp – die meeste stemme in die kategorie – 161 stemme – Upington. Die instansie met die meeste inskrywings: Worcester-Noord Primêre Skool kry die derde prys, van R1000, met ‘n totaal van 260 inskrywings. Terme soos beskryf in die kompetisiereëls en geplubliseer op Rainbow Gospel Radio se webwerf. Terms and conditions: The R5000 first prize will only be paid out if the winning institution enter more than 1000 entries. The R3000 second prize will only be paid out if the winning institution enter more than 600 entries. The R1000 third prize will only be paid out if the winning institution enter more than 200 entries. Each category must have at least 360 entries in order to qualify for the prizes. If a category has less than 360 entries, it will be combined with another category. BAIE BELANGRIK Alle wenners, deelnemende instansies en skole moet asseblief hulle bankbesonderhede voor 5 Desember 2016 epos na admin@rainbowgr.com Alle uitbetalings word die 7de Desember 2016 gedoen.
BAIE DANKIE vir die deelname en positiewe gesindheid. Onthou om Beit Bracha en Laetitia Hugo altyd in julle gebede te noem. Laetitia en Beit Bracha maak ‘n daadwerklike verskil in soveel mense se lewens.
Kliek op die prent om te vergroot en die beskrywing te lees:
Comments