top of page

Gestoomde Blikkiesbrood

  • Corne Liebenberg
  • Dec 1, 2016
  • 1 min read

Jy benodig:

6 koppies meel

1 pakkie kitsgis

2 eetlepels suiker

1 eetlepel sout

1/2 koppie kookolie

gerasperde wortels

gerasperde rooi uie

1 eetlepel droë pietersielie

So maak mens:

Meng al die droë bestanddele.

Knie die wortels en uie om die beurt met die olie in die droë mengsel om 'n deeg te vorm. Bedek die deeg met kleefplastiek en laat rys op 'n warm plek vir 2 ure of tot dubbel die oorspronklike volume.

Verdeel die deeg tussen skoongewaste blikkies. Spuit die blikkies met kleefwerende sproei of smeer met olie. Vul elke blikkie tot in die helfte.

Stoom die blikkiesbrood in kookwater vir 1 en 'n half tot 2 ure of tot 'n toetspen skoon uitkom. Die deksel moet stewig op die pot geplaas word terwyl die brood gestoom word. Maak seker dat die water nie droog kook nie.

Druk 'n mes teen die kante van die blikkies in om die broodjies los te maak.

Sny in skyfies en bedien met die smeer of patee van jou keuse.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page