God se Liefdesbrief
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Nov 30, 2016
- 1 min read

“God het die wereld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het,
sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal he.” JOH. 3:16
Liefde kan alleen met liefde beantwoord word –
en die lewe sal wys waar die liefde le.
Comments