Die Nood van die Wereld – God se Oplossing
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 1, 2016
- 1 min read

“En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!” 1 KOR. 13:13
Wees in hierdie Kersgety ‘n medewerker van God deur sy stempel van liefde af te druk op elke situasie waar ongeregtigheid, haat, bitterheid en ander negatiewe
en sondige magte onbelemmerd voortwoeker.
Comentarios