top of page

SKROEIOOND – Jans Rautenbach

  • Jans Rautenbach
  • Dec 2, 2016
  • 2 min read

Jans Rautenbach - Skroeioond. (344 bladsye en A5 in grootte)


Die boek kan bestel word by: jansrautenbach.author@gmail.com vir jou getekende en genommerde uitgawe direk vanaf skrywer.

Die koste is: R180 plus posgeld. (Ons maak gebruik van Postnet) dus die volle koste van boek plus posgeld is R280.

Vir diegene wat nog nie "A Rhino Crying A Country Dying" (685 bladsye en 6"x9" in grootte) se eerste uitgawe besit nie, kan jy vir slegs R100 ekstra altwee boeke bestel.

Dit is 'n politiese Afrika avontuur fiksie verhaal.Dus vir "Skroeioond" en "A Rhino Crying A Country Dying" boeke plus posgeld sal die totale koste slegs R380 wees.


Tans is die boek slegs beskikbaar direk vanaf skrywer, want ons is nog besig om uitgewers te kontak en manuskripte uit te stuur.


Ek wil net noem dat 'n groot deel van die winste uit die verkope van die boeke na ons projek "El Shaddai" gaan.


Groete

Jans Rautenbach


Opsomming van Skroeioond: Skroeioond is die boeiende ware verhaal van die skrywer, wat bewys dat geen put te diep of te donker is dat God se beskermde hand jou nie veilig kan vang nie. Die skrywer se unieke skryfstyl maak dat dit ‘n maklik leesbare verhaal is, amper asof hy sy persoonlike tog van hoop, geloof en liefde nét met jou deel. Met tye lees die skrywer se soeke na geluk soos ‘n riller – met tye weer soos ‘n liefdesverhaal. Die bykans onmoontlike pad wat hy deur alkohol-, dwelm-, dobbel- en voorskrif medikasie-verslawing moes loop. Hoe hy sy genetiese doofheid en terminale emfiseem verwerk en aanvaar het. Die pad wat hy deur veertien jaar moes loop om by die Lig uit te kom sal die leser hoendervleis gee met tye, ‘n traan laat wegpik op plekke, en dan ook ‘n glimlaggie ander kere. Skroeioond bewys weereens dat niemand te sleg of te arm is om deur God aanvaar te word nie, en dat almal welkom is om by Sy fontein van die water vir die Ewige Lewe te drink. Elkeen wat Skroeioond lees sal hulleself met een of ander gebeure in dié ware en hartroerende verhaal kan vereenselwig, en besef dat daar hoop is – vir almal!

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page