Dieregiere en Goggageite - Sybie Kleynhans
- Sybie Kleynhans
- Dec 2, 2016
- 1 min read



Dieregiere en Goggageite is kort-kort verhale geskryf deur Sybie Kleynhans, en is ure se heerlike ontspanning en leesgenot. Jy kan nie anders as om te glimlag terwyl Sybie met sy velddiertjies doenig is, aantrek in die koddigste gepaste kleertjies, gesprekke met hulle voer in dieretaal, en hulle van raad voorsien nie. Die boek is geskryf in ‘n gemaklike styl, wat dit leesbaar maak vir enige ouderdomsgroep. Dit is ‘n moét vir enige bedkassie.
Comments