Hoe Groot is U!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 2, 2016
- 1 min read

“Van ouds af het niemand so iets gehoor nie, het niemand so iets verneem nie, het geen oog ‘n god gesien wat vir die wat op hom vertrou, doen wat U doen nie.” JES. 64:4
Dit is hierdie grote God wat in die Kersgety vir ons herinner dat Hy in sy Seun
na ons neergedaal het. In aanbidding kan ons slegs gedurig juig: “Hoe groot is U!”
Comments