Verby die Sterre
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 4, 2016
- 1 min read

“Na Jesus se geboorte het daar sterrekykers uit die ooste in Jerusalem aangekom.” MATT. 2:1
Die wyse manne uit die Ooste het volhard in hulle soektog en geweier
om op te hou voorda hulle die Koning gevind het.
Comments