‘n Lig en ‘n Lamp
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 6, 2016
- 1 min read

“Maar jy, Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda,
maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer.” MIGA 5:1
Die finale ries na Betlehem is altyd ‘n reis op gesag van God se Woord.
Nie meer die sterre nie, maar die ontnugterende, altyd suiwere porfetiese
Skrif is die onfeilbare leidster daarteen.
Comments