Vleesgeworde Woord
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 7, 2016
- 1 min read

“Die Woord het mens geword en onder ons kom woon.
Ons het sy heerlikheid gesien ... “ JOH. 1:14
Die openbaring van God in die Natuur – dit is veel. Die openbaring van God
in die Skriftuur – dit is meer. Maar die openbaring van God in die Kindjie –
dit is die allermeeste! Dit is die Bron van ons ware Kersvreugde!
Comments