Geskenke
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 8, 2016
- 1 min read

“God het die wereld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het ... “ JOH. 3:16
God se gawe van sy Seun is deur die eeue beproef: in vreugde en in rou;
in blydskap en in droefheid; in oorwinning en in neerlaag; in lewe en in dood
is Christus altyd God se “bruikbare” geskenk aan ‘n verloregaande wereld.
댓글