top of page

Platribrol met spinasievulsel

  • Huisgenoot
  • Dec 9, 2016
  • 1 min read

15 ml (1 e) olie 125 g spekvleis, in blokkies gesny 2 preie, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus sout en vars gemaalde swartpeper 15 ml (1 e) vars tiemie 125 g spinasie, fyn gekap 75 ml (5 e) vars witbroodkrummels 60 g bloukaas, gekrummel

VLEISROL 1,5 kg beesplatrib, ontbeen 40 ml vars suurlemoensap 500 ml (2 k) droë witwyn geroosterde groente vir opdiening

Voorverhit die oond tot 160 °C.

VULSEL Verhit die olie in ’n pan en braai die spek, preie en knoffel ’n paar minute. Geur met sout en peper en verwyder van die hitte. Laat dit effens afkoel en voeg die tiemie, spinasie, broodkrummels en bloukaas by.

VLEISROL Plaas die vleis op ’n skoon werkoppervlak en skep die vulsel bo-op. Versprei die vulsel sodat die hele oppervlak bedek is en druk die vulsel effens plat met jou hand sodat dit makliker rol. Rol die vleis op en bind dit vas met tou. Plaas die rol in ’n groot oondbak en geur buite-om met sout, peper en suurlemoensap. Voeg die witwyn by. Oondbraai 2 uur of tot die vleis gaar is. Laat staan die vleisstuk 10 minute voor jy dit in skywe sny. Sit voor met geroosterde groente.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page