top of page

POFFERTJIES OF SOEZEN SOOS HULLE DIT HIER NOEM

  • Lily van Schalkwyk
  • Dec 9, 2016
  • 1 min read

Mens benodig: Vir 20-stuks ’n Kwart liter water 100 gram botter 150 gram bloem 4 eiers ’ n half lepel bloemsuiker

Hoe maak mens : Kook die water met die botter en die suiker. Voeg, al roerend, die bloem by. Kook, al roerend op’n sagte vuur tot die deeg ’n bol vorm wat van die bodem loskom. Neem van die vuur en roer dan die hele eiers een vir een deur dit sonder hulle eers te klits en klop die deeg vir ongeveer 10-minute met ’n houtlepel. Neem ’n ingebotterde bakplaat en bestrooi met bloem. Spuit of lê hier en daar ’n lepel deeg. Bak vir 30-minute op 225°C. Haal uit die oond. Knip met ’n sker ’n stukkie af (dekseltjie) en haal de nie-gebakte deeg met ’n lepeltjie uit. Vul de soezen dan op met slasgroom of vrugtestukkies met room, ens Bestryk die dekseltjie met gewone glasuur of met gemolte sjokolade of bestrooi net met poeiersuiker. Julle kan hulle ook vul met vanillapoeding ens.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page