Tyd van Vergiffenis!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 9, 2016
- 1 min read

“Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar.” JAK. 5:12
Dit is asof die Kersgety ‘n vertedering in die harte van mense meebring
en asof versoening in die tyd nie so moeilik is nie.
Comentários