Voorbereiding
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 11, 2016
- 1 min read

“Maak vir die HERE ‘n pad in die woestyn,
maak in die barre wereld ‘n groot pad vir ons God.” JES. 40:3
In die dae voor Kersfees moet ons ‘n pad vir die HERE
maak na ons harte en in die barre woestyn van ‘n liefdelose wereld.
Comments