God Hou Sy Beloftes
- Dec 12, 2016
- 1 min read

“Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het,
het Hy sy Seun gestuur.” GAL. 4:4
Moet nooit die fout maak om God se beloftes te bevraagteken nie.
Ten spyte van die skyn van die teendeel, sal sy volmaakte wil nog in
hierdie wereld geskied.























































Comments