Breek die Moordende Ritme
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 13, 2016
- 1 min read

“Julle krag le in stil wees en vertroue he.” JES. 30:15
Dit is goed dat ons tot stilstand sal kom uit die stormloop van die lewe.
Ons moet die stilte sien as nog ‘n gawe uit die skatkamers van God en ons
moet dit doelgerig en vrugbaar benut.
Comentarios