“Huis”of Tuiste
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 14, 2016
- 1 min read

“As die HERE die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou, tevergeefs.” PS. 127:1
‘n Tuiste is veel meer as ‘n huis. Dit is die plek waar vreugde en droefheid gedeel word; waar huisgenote mekaar wedersyds respekteer en liefhet; waar die huisaltaar die harte van die huisgenote onlosmaaklik aan mekaar verbind ...
en aan God. Daarsonder bly dit net ... ‘n huis.
Comments