Meditasie vir Kersfees
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 15, 2016
- 1 min read

“Die Woord het mens geword en onder ons kom woon.
Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy,
as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.” JOH. 1:14
Kersfees beteken om Christus sentraal te plaas in ons feesvieringe en om aan Hom die ereplek te gee, eers in ons eie hart en dan in al ons handelinge.
Comments