Versoening
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 16, 2016
- 1 min read

“As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe.” MATT. 5:23
Dit vereis twee partye om ‘n standhoudende vrede te sluit, maar iemand moet die eerste stap neem. Dit is die Christen se dure plig, al het “jou broer”iets teen jou.
Comentarios