Filet gestop met murg en mossels, toegedraai in netvet
- Eugene van Niekerk
- Dec 17, 2016
- 1 min read

Elke ou het sy maniertjie om n filet te braai- Ek steek n gat van die punt af tot amper deur met n houtlepel,Dan stop ek hom met murg en Mossels,Smeer die ou met 6 gun Grillspice en draai hom toe in n netvet kombersie dan is dit kole toe met die man.Jy kan daai Taljaanse wit gerasperde kaas gebruik ipv Murg as jy van n draderige gesmelte storie hou.
留言