T-bone oor die kole
- Eugene van Niekerk
- Dec 17, 2016
- 1 min read

'n T-bone word nie n T-bonetjie genoem nie en hy moet Vet aan he anders is hy taai. Ek is n lui braaier daarom braai ek net eenkeer op n slag vir myself en hy moet tussen 750g-1,2kg weeg. Smeer met olyfolie en 6gun Grillspice, beenkant regop op die vuur en draai later op sy kante. Intussen knak jy n paar koue Tafeltjies terwyl jy wag vir die Man om gaar te word soos jy van hom hou.

Comments