Vervulling in Christus
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 17, 2016
- 1 min read

“Soos ‘n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.
Ek dors na God, na die lewende God.” PS. 42:2-3
Dieselfde heimwee wat die Psalmis se hart ontroer het, om vandag nog tot openbaring in die moderne mense se diepe verlange na God. Hiervoor het
God voorsiening gemaak in en deur sy Seun Jesus Christus. Gee Hom plek
in jou hart en jy smaak ... vervulling!
Comments