Gestolde Kaaskoek
- The Rainbow Team
- Dec 18, 2016
- 1 min read

2 x bakkies plain smooth cottage cheese 2 x pakkies jellie (enige smaak van jou keuse) 300ml warm water om jellie aan te maak 250ml room styfgeklop 1/2 blikkie kondensmelk Blikkie ingelegde vrugte (afhangende van jou jellie se geur) 1 1/2 pakkies beskuitjies
Maak jellie aan, en laat afkoel, meng saam die cottage cheese en kondensmelk en vou die room in. Breek beskuitjies in individuele koppies/glasies/bakkies en verdeel dan die vulsel daarin.
Comentários