Moenie aan Jou Visioene Ontrou Wees nie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 18, 2016
- 1 min read

“Kom ons gaan reguit Betlehem toe om te sien wat gebeur het,
soos die HERE dit aan ons bekend gemaak het.” LUK. 2:15
Die Kersgety is ‘n tyd van geheiligde visioene wat ons oproep om God te dien
en om te word wat Hy bedoel het dat ons moet wees. Moenie hierdie bergtopervaring onbenut laat verbygaan nie.
Kommentare