God se Teken – ‘n Kindjie
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 18, 2016
- 1 min read

“Hulle gaan toe haastig daarheen en kry vir Maria en Josef,
en die Kindjie wat in die krip le.” LUK. 2:16
Kersfees is ‘n demonstrasie van die liefde van God in konkrete vorm.
God gee Homself aan jou in die persoon van die Kindjie van Betlehem.
Hy gee sy Kind as teken dat jy kind van God kan word.
Comments