God Werk in die Stilte
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Dec 19, 2016
- 1 min read

“Jesus is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van koning Herodus.” MATT. 2:1
Hierdie heel terloopse medeleling en die onkunde van Herodes is tekenend van
God se werkwyse. Hy werk hierdie grootste wonder in stilte, nie deur krag of
deur geweld nie, maar deur sy Gees. Slegs in die stilte is die mens se gees gevoelig vir die aanraking van God se Gees.
Kommentare