Gepekelde beestong
- The Rainbow Team
- Dec 21, 2016
- 1 min read

1 beestong 3 koppies rooiwynasyn 2 knoffelhuisies, gekap olyfolie koppie pietersielie, gekap teelepel basilie, gekap takkie roosmaryn peper sout
Plaas dit in n pan met net genoeg water om dit te bedek. Bring dit stadig tot kookpunt en kook vir 45 minute. Meng bietjie olyfolie met die res van die bestandele. Wanneer die tong afgekoel is sny jy al die vet af. Maak fyn snytjies oor die hele tong en smeer die kruiemengsel oor. Bedek en plaas in die yskas vir vier dae. Verwyder dit uit die yskas omtrent een uur voor jy dit gaan bedien.
Comments